Vrystaat Vlag 1.8m x 1.2m

Vrystaat Vlag 1.8m x 1.2m

R990.00

Alle Vlae is handgemaak met Boere trots!!

1 in stock (can be backordered)

SKU: Vry-1.8x1.2 Category:

Description

Die nasionale vlag van die Oranje Vrystaat is in 1856 aangeneem. Die OVS se nasionale vlag het bestaan uit oranje en wit horisontale strepe wat mekaar afwissel (3 oranje en 4 wit met die wit strepe aan die buitekant), met ‘n weergawe van die Hollandse vlag (oorspronklik gebruik by Graaff-Reinet en Swellendam in 1795) in die inkwartier. Die vlag is ontwerp deur die Nederlandse koning Willem III na ‘n versoek van die bevolking van die Oranje Vrystaat. Die voormalige nasionale Vlag van Suid-Afrika (vanaf 1927 tot 1994) het die vlag van die OVS wat vertikaal hang, ingesluit in die sentrale wit streep van die vlag.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vrystaat Vlag 1.8m x 1.2m”

Your email address will not be published. Required fields are marked *